Powiedz znajomym o tym przedmiocie:
Wolwedans in Die Skemer Afrikaans edition
Leon Van Nierop
Wolwedans in Die Skemer Afrikaans edition
Leon Van Nierop
Wanneer Sonja Daneel ná 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik - maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Skokkende geheime sal onthul word.
Media | Książki Paperback Book (Książka z miękką okładką i klejonym grzbietem) |
Wydane | 20 sierpnia 2012 |
ISBN13 | 9780624056126 |
Wydawcy | Tafelberg |
Strony | 448 |
Wymiary | 138 × 25 × 213 mm · 562 g |
Język | Afrikaans |